Lourens Gerhardus was die seun van Gerhardus Stephanus Nel en en Petronella Sophia van der Linde.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1894 nie:
(https://www.wikitree.com/photo.php/5/55/Van_der_Linde-123.jpg)
Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1904 nie:
(https://www.wikitree.com/photo.php/8/89/Nel-427-2.jpg)