i.3. Elizabeth Anna Stephansina, geb. 05/09/1905, oorl. 29/04/1969 x 22/08/1926, heunissen, OVS met Paulus Arthur PETERSEN, geb. 20/11/1903, oorl. 08/05/1999, s.v. Charles John Petersen en Magriette Marie Janse van Rensburg.
Elizabeth Stephansina was die dogter van Johannes Lodewicus Nel en Anna Martha Elizabeth Nel.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1959: