i.2. Johanna Catharina, geb. 25/10/1904, ged. 26/02/1905, Lindley, OVS, oorl. 10/07/1980, Krugersdorp x BOTHA. Een van tweeling.
Johanna Catharina was die dogter van Jan Louis Nel en Maria
Gesina Shannon.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1956:
FAMILYSEARCH
Kinders:
j.1. Maria Gesina
BOTHA x Harmse