i.2. Michiel Johannes, geb. 20/12/1917, ged.
03/02/1918, Wepener, OVS oorl. 22/11/1968, Wepener x 18/12/1945, Lindley met
Isabella Elizabeth DE VRIES, oorl. 10/10/1968.
Michiel
Johannes was die seun van Pieter Andries Nel en Elsie Jacoba Johanna Labuschagne.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1960: