g.6. Gerhardus
Jacobus, geb. 08/07/1869,
ged. 15/08/1869, Albanie, oorl. 10/12/1957, begr. Hofmeyr,
Oos Kaap x 13/11/1900,
Fort Beaufort met Anna Maria Susara JANSE VAN VUUREN, geb. 07/09/1879, Adelaide.
oorl. 16/09/1960, begr. Hofmeyr, Oos Kaap.
Gerhardus Jacobus was die seun van Gert Elias Paulus Nel en Maria Catharina Janse van Rensburg.