f.15. Daniël Christoffel,geb. 25/07/1867, ged.
21/04/1868, Potchefstroom, Tvl x 02/12/1895, Zeerust, Marico, Tvl met Maria
Gloudina SWANEPOEL, geb. 17/05/1877, Rooikop, Groot Marico, d.v. Hendrik
Jacobus Swanepoel en Martha Maria Kotze.
Daniël Christoffel was die seun van Jan Johannes Paulus Nel en Margaretha Maria Susanna Meintjies.

EGGSA
Uit hulle ma se sterfkennis van 1900:
FAMILYSEARCH