g.1. Johannes Jacob Frederik NEL, geb. 1867

g.1. Johannes Jacob Frederik, geb. 1867, Vleiland, Laingsburg, oorl. 17/06/1938, Elim, Zoutpansberg x 30/12/1889, Laingsburg, dist. Prins Albert met Anna Maria LE GRANGE, geb. 1871.  Met huwelik is hy van Kliprivier en sy van Middelplaas.

Johannes Jacob Frederik was die seun van Jan Paulus Nel en Johanna Dorothea van Schalkwyk.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1899:
(https://www.wikitree.com/photo.php/6/63/Nel-1048.jpg)

Uit hulle ma se sterfkennis van 1920:
FAMILYSEARCH