g.3. Hester Petronella Maria NEL, geb. 03/08/1840, ged. 25/04/1841

g.3. Hester Petronella Maria, geb. 03/08/1840, ged. 25/04/1841, Cradock, oorl. Leliefontein, Comati, dist. Middelburg, O-Tvl. x Hendrik Johannes JANSE VAN VUUREN, geb. 20/08/1839, Uitenhage, Oos-Kaap, oorl. 19/12/1901, Suikerboskop, dist. Lydenburg, O-Tvl. s.v. Roelof Johannes Janse van Vuuren en Elsie Sophia Catharina Maria Nel.

Hester Petronella Maria was die dogter van Pieter Willem Adriaan Nel en Elsie Bekker.

Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1876 nie:
FAMILYSEARCH