j.1. Johannes
Tobias, geb. 13/05/1913, ged. 20/07/1913, Ventersburg, OVS. Waarskynlik jonk dood.
Johannes Tobias was die seun van Stephanus Jacobus Daniël Nel en Christina Helena Kilian.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1970 nie:
FAMILYSEARCH