h.3. Maria Magdalena NEL, geb. 01/10/1894, ged. 21/10/1894

h.3. Maria Magdalena, geb. 01/10/1894, ged. 21/10/1894, Ladybrand, oorl. 25/04/1905, Ladybrand. 

Maria Magdalena was die dogter van Lucas Marthinus Nel en Wilhelmina Christina Pretorius.


Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1931 nie:
FAMILYSEARCH