h.2. Johannes Hendrik NEL, geb. 05/05/1879

h.2.  Johannes Hendrik, geb. 05/05/1879, Kroonstad, OVS.

Johannes Hendrik was die seun van Stephanus Johannes Jesaias Nel en Maria Magdalena Alberta Snyman.


Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1900 nie:

FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in Jan Daniël Jacobus Fourie se sterfkennis van 1918 nie:

FAMILYSEARCH