g.7. Philip Daniël Stephanus NEL, geb. 23/02/1867

g.7.  Philip Daniël Stephanus, geb. 23/02/1867, oorl. 23/03/1952 x Johanna Ethresia NEL, geb. 23/02/1867 (of 20/03/1871?), d.v. Michiel Coenraad Nel en Aletta Catharina Bosch xx NN.

Philip Daniël Stephanus was die seun van Philip Daniël Stephanus Nel en Anna Margaretha Fourie.


Uit hulle ma se sterfkennis van 1911:


FAMILYSEARCH


Uit hulle pa se sterfkennis van 1911:


FAMILYSEARCH

Op Donderdag 29 Oktober 1914 om 7 uur is Philippe weg na Pearston vir die oorlog. Die aand voordat hy weg is het hy gelees uit Johannes 14. Op Maandag 18 Janarie 1915 is hy gewond deur sy been op 23 Januarie 1915 het ons 'n telegram ontvang dat hy gewond is.  Die 28 Januarie 1915 het ons eers reg gehoor hoe hy gewond is. Op 14 Maart 1915 kom hy by die huis. Die 9 Junie 1922 het hy gaan plek soek. Die 25 Julie 1922 het ons na Mulderskraal getrek.  (https://www.myheritage.com/person-5019165_148888701_148888701/philip-daniel-stephanus-nel)