i.3 Hercules Petrus NEL, geb. 27/08/1909, ged. 04/05/1910
i.3. Hercules Petrus, geb. 27/08/1909, ged.
04/05/1910, Wepener,
OVS. Hercules Petrus was die seun van Andries Jacobus Nel en Susanna Johanna Hendrina du Preez. Hierdie kind se naam kom nie in hulle pa se sterfkennis van 1950 voor nie.