i.1. Helena Dorothea, geb. 29/08/1923, ged. 30/09/1923, Senekal, OVS, oorl. 21/07/2005 x 07/09/1946, Senekal met Christoffel Johannes STRUWIG, geb. 09/04/1920, oorl. 02/07/1999 s.v. Willem Martin Struwig en Elizabeth Maria Grobbelaar.
Helena Dorothea was die dogter van Louis Nel en Helena Dorothea Pretorius.Uit hulle pa se sterfkennis van 1981:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1980:
FAMILYSEARCH
Kinders:
j. Willem Martin STRUWIG, geb. 1948, oorl. 2021