h.6. Cecilia Johanna, geb. 21/05/1879, ged. 29/06/1879, oorl. 09/08/1939 x 30/11/1896, N G Kerk, Klein Boetsap, Barkly Wes met Willem Albertus RETIEF, geb. 15/02/1863, oorl. 13/09/1938, s.v. Willem Albertus Johannes Retief en Martha Magdalena Mouton.
Cecilia Johanna was die dogter van Frederik Johannes Hendrik Nel en Cecilia Johanna Hattingh.Uit hulle ma se sterfkennis van 1897:
FAMILYSEARCH
Uit hulle pa se sterfkennis van 1919:
FAMILYSEARCH
Kinders:
i.1. Willem
Johannes Lodewyk RETIEF, geb. 1899, oorl. 1970
i.2. Frederick
Johannes Hendrik RETIEF, geb. 1901, oorl. 1978
i.3. Lodewyk
Christoffel RETIEF, geb. 1906, oorl. 1950
i.4. Daniel
Frederik RETIEF, geb. 1914
i.5. Hendrik Albertus RETIEF, geb. 1917, oorl. 1961