h.4. Marijna Adriana NEL, geb. 30/08/1896

h.4.  Marijna Adriana, geb. 30/08/1896, Ladybrand.

Marijna Adriana was die dogter van Louis Frederik Johannes Nel en Maryna Adriana Nel.


Tydens die doop, Ladybrand 4 Oktober 1896 ds JA Joubert, is die getuies: Daniel Nel, Gesina Nel, Margaretha Petronella Nel, Christian Frederik Nel.

Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1906 nie:

FAMILYSEARCH