h.1. Daniël Jacobus NEL, geb. 10/08/1866

h.1.  Daniël Jacobus, geb. 10/08/1866, oorl. 07/04/1931, Calitzdorp x Margaretha Susanna STASSEN, geb. 31/01/1867, Calitzdorp, oorl. 21/09/1922, Calitzdorp, d.v. Johannes Nicolaas Stassen en Margaretha Susanna Joubert.

Daniël Jacobus was die seun van Daniël Jacobus Nel en Gesina Johanna Pretorius.


Calitzdorp old cemetery
NEL Daniel Jacobus Johan 1866-1931 & Margaretha Susanna STASSEN 1867-1922

Calitzdorp
BLOK B, 37 – 59
44 & 45: (Links) In liefdevoille herinnering aan ons dierbare vader DANIEL JACOBUS JOHAN NEL geb. 10 Aug. 1866 oorl. 7 April 1931, Salig is hy wat in die Heere sterf. Vader NEL (regs) In liefdevolle herinnering aan ons dierbare moeder MARGARETHA SUSANNA NEL (neé STASSEN) geb. 31 Jan. 1867 oorl. 21 Sept. 1922. Rus my siel u God is Koning. Moeder NEL (marmer pilaar)

Calitzdorp