g.11. Petrus Theodorus Ernst, geb. 17/07/1863 x 25/05/1886, Kraaldoorn, Calitzdorp met Douwlina Gertina STRYDOM, geb. 14/10/1866, Oudtshoorn,
ged. 06/01/1867, oorl. 24/02/1937, Wolverand, Senekal, d.v. Christiaan Johannes
Petrus Jacobus Strydom en Gesina Maria Petronella van der Westhuizen.
Petrus Theodorus Ernst was die seun van Johannes Hendrik Nel en Christina Susanna Kleinhans.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1876:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1913:
FAMILYSEARCH