Judith Susanna was die dogter van Johannes Hendrik Nel en Christina Susanna Kleinhans.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1876:
Kinders:
h.1. Christina Susanna VAN WYK, geb. 17/02/1875, oorl. 1934
x Coenraad Josephus Hattingh, geb. 03/01/1871, Oudtshoorn, oorl. 23/01/1953,
Ficksburg, s.v. Lodewyk Christoffel Hattingh en Christina Susanna Nel.
h.2. Judith Susanna VAN WYK, geb. 1876
h.3. Johannes Hendrik VAN WYK, geb. 1878, oorl. 1949
h.4. Anna Johanna Gertruida VAN
WYK, geb.
1879, oorl. 1940
h.5. Jeanetta Christina VAN
WYK, geb.
1881, oorl. 1959
h.6. Joseph Christiaan VAN WYK,
geb.
1882, oorl. 1957
h.7. Martha Elizabeth VAN WYK, geb. 1887,
oorl. 1977
h.8. Dirk Andries VAN
WYK, geb.
1888, oorl. 1949