f.5. Petrus Christoffel, geb. 02/02/1842, ged.
01/05/1842, Beaufort-Wes,
oorl. 28/05/1909 x 12/03/1866, Hoopstad, OVS met Hester
Johanna DOMAN, geb. 1849, oorl. 14/05/1912, d.v. Nicolaas Jacobus Doman en Catharina
Jacoba Hanekom.
Petrus Christoffel was die seun van Gerrit Nel en Magdalena Francina Johanna de Villiers.
FAMILYSEARCH
Beaufort-Wes baptisms 1819-1844
Uit hulle pa se sterfkennis van 1856 word sy geboortedatum as Pieter
Christoffel, geb. 02/02/1843 aangegee:
FAMILYSEARCH