f.17. Abraham Johannes, geb. 25/03/1856, ged. 06/07/1856, Bloemfontein, oorl. 13/11/1911, Meerhof, dist. Boshof x 25/08/1879, Bloemfontein, OVS met Johanna Christina Adriana JACOBS, geb. 02/12/1861, ged. 09/02/1862, Boshof, oorl. 26/04/1930, Meerhof, Boshof, d.v. Christiaan Johannes Jacobs en Josina Maria Combrinck.
Abraham Johannes was die seun van Lucas Marthinus Nel en Anna Elizabeth Maria du Plooy.Sy naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1868.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1887:
FAMILYSEARCH
Uit hulle ma se sterfkennis van 1887:
FAMILYSEARCH
Anglo Boere-oorlog:
|