j. Alida Maria, geb. 01/12/1920 x 21/02/1945 met Marthinus Christoffel CRONJE.
Alida Maria was die dogter van Johannes Petrus Nel en Alida Maria van Rooyen.
FAMILYSEARCH
Alida
Maria Cronje (Foto verskaf deur Tania Muhlenbeck)
Volgens die
staaltjies van my ouma af, het MCC ‘n verhouding gehad met ‘n ene Susan Fagan
en hulle het ‘n seun saam gehad geb. +- 1943, Bennie was vir Oupa en Ouma Nel
gegee om groot te maak en Susan is terug na haar man en familie toe.
Bennie het oupa Nel se name gehad (so verneem ons) Johannes Petrus. Na sy huwelik met AM
Cronje (Nel) was hy getroud met ‘n Anne, hulle het n seun saam gehad. Na Susan trou hy met
‘n ene Marietjie en hulle het 5 kinders gehad, 1 dogter en 4 seuns. (Tania Muhlenbeck)
Kinders:
k. Alida Maria CRONJE, geb. 17/11/1945, Smithfield, OVS x Van Aswegen.