h.1. Anna Gesienna Susanna NEL, geb. 10/06/1869

h.1.  Anna Gesienna Susanna, geb. 10/06/1869, Oos-Kaap, oorl. 29/01/1926, Coerney, Oos-Kaap x Andries Hendrik DU PREEZ, geb. 18/12/1867, oorl. 28/09/1963, s.v. Andries Hendrik du Preez en Susanna Carolina Lombard.

Anna Gesienna Susanna was die dogter van Hendrik Petrus Nel en Aletta Petronella Bosch.














(https://www.myheritage.com/person-5013997_148888701_148888701/anna-gesienna-susanna-du-preez-gebore-nel)
(https://www.myheritage.com/person-5013999_148888701_148888701/andries-hendrik-dries-du-preez-g10h1)

Kinders:
i. Aletta Petronella DU PREEZ, geb. 20/06/1890, Uitenhage

i. Anna Susanna Gesiena (Dottie)  DU PREEZ, geb. 06/07/1899, Plaas Disco, Coerney, Uitenhage, dist. Sunland, oorl. 15/04/1993, Grahamstad, Oos-Kaap x James Tolmay Nel.

Sy was my ouma. Wat ek van haar kan onthou is dat sy altyd kos gekook het. Sy het altyd Checkers rys gaargemaak en dit was altyd 'n fees om by haar te eet. Sy het voet probleme ontwikkel en het later moeilik geloop. Sy het altyd geglimlag en was 'n vriendelike mens.
Gebore in die Uitenhage distrik. Sy was Dottie genoem. Sy en oupa James was niggie en nefie.  (https://www.myheritage.com/person-1014002_148888701_148888701/aletta-petronella-du-preez?lang=AF)