g.7 Roelf Johannes Paulus NEL, geb. 17/12/1854, ged. 02/03/1856
g.7 Roelof Johannes
Paulus, geb. 17/12/1854,
dist. Mooirivier, ged. 02/03/1856, Potchefstroom, Tvl., oorl. 23/08/1877, Rietfontein, dist Rustenburg Tvl. Ongetroud.
Roelf Johannes Paulus was die seun van Johannes Paulus Nel en Wilhelmina Gertruida van Tonder.
Hierdie seun kom nie in hulle pa se sterfkennis van 1878 voor nie, aangesien hy reeds in 1877 gesterf het:
FAMILYSEARCH
FAMILYSEARCH