g.7. Abel Johannes Lodewyk Hermanus NEL, geb. 09/02/1860, ged. 09/03/1860

g.7.  Abel Johannes Lodewyk Hermanus, geb. 09/02/1860, ged. 09/03/1860, dist. Bloemfontein.

Abel Johannes Lodewyk Hermanus was die dogter van Abel Hermanus Nel en Anna Jacoba Janse van Rensburg.

Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1901 nie.
FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH