g.6. George Philip, geb. 26/10/1880, ged. 28/08/1881, Darling, oorl. 06/02/1961, Niekerkshoop x 28/05/1901, Griqualand met Pieta Johanna BADENHORST, geb. 29/06/1879, Hay, dist. Niekerkshoop, oorl. 20/04/1904, Kloof, dist. Hay, d.v. Casper Hendrik Badenhorst en Margaretha Johanna Petronella Pieterse xx 26/12/1904, Prieska met Christina Gediena Hermina JANSE VAN RENSBURG, geb. 1885.
George Philip was die seun van Willem Adriaan Nel en Johanna Susarah Adriana Bredenhahn.
Uit pa se sterfkennis van 1899:
FAMILYSEARCH
Uit ma se sterfkennis van 1936:
FAMILYSEARCH
Uit pa se sterfkennis van 1899:
FAMILYSEARCH
Uit ma se sterfkennis van 1936:
FAMILYSEARCH
George Philip Nel, gebore 26 October 1880 op die plaas Kloof, Hay
distrik, Niekerkshoop. Getroud met Pieta Johanna Badenhorst, gebore 29 Junie
1879, Hay distrik, Niekerkshoop. (Foto:
Jemona Bonthuys Nel)
FAMILYSEARCH






