g.8. Abelina Francina NEL, geb. c. 1861

g.8.  Abelina Francina, geb. c. 1861, dist. Bloemfontein.

Abelina Francina was die dogter van Abel Hermanus Nel en Anna Jacoba Janse van Rensburg.

Haar naam kom voor in hulle pa se sterfkennis van 1901 en haar ouderdom word as 41 jaar gegee.
FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH