h.5. Nicolaas Jacobus Bernardus (Nick), geb. 08/07/1894,
ged. 14/10/1894, Stellaland, oorl. 25/06/1967, Brits x 28/02/1921, Vryburg met Judith Catharina (Johanna) KOEKEMOER, geb.
12/01/1904, oorl. 16/11/1985 , Brits, Tvl, d.v.
Johannes Hendrik Koekemoer en Heila Jacoba Elizabeth de Beer.
Nicolaas Jacobus was die seun van Jan Johannes Nel en Rachel Elizabeth Maria Els.
Sy geboortedatum soos op hulle pa se sterfkennis is
17/08/1894, maar dit verskil met die datum volgens sy dooprekord.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1899:
FAMILYSEARCH
Foto: Nick Nel
Foto: Nick Nel