f.7. Willem Andreas Louis NEL, geb. 29/06/1841, ged. 18/08/1841
f.7. Willem Andreas Louis, geb. 29/06/1841, Fort
Beaufort, ged. 18/08/1841, Albanie. Willem Andreas Louis was die seun van Ockert Johannes Nel en Gesina Isabella Susanna Nel.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1903 nie.