f.5. Gert Stephanus NEL, geb. 15/03/1824

f.5.  Gert Stephanus, geb. 15/03/1824, Grahamstad x Susara Louisa NEL, ged. 13/12/1829, d.v. Louis Nel en Johanna Catharina Wilhelmina Els.

Gert Stephanus was die seun van Gerrit Nel en Susara Christina van der Westhuizen.


Uit hulle pa se sterfkennis 1883:  Sommige van die kinders se name verskil met die inskrywing in SAG.