f.16. Jacobus Frederik NEL, geb. 23/12/1848
f.16. Jacobus Frederik, geb. 23/12/1848, ged.
Bloemfontein, oorl. 06/02/1916, Ladybrand, OVS, begr. Ladybrand x 20/03/1871, Bloemfontein met Maria Magdalena LOMBAARD, geb. 03/09/1856, Bloemfontein, OVS, van Kruidfontein, Bloemfontein, oorl. 30/10/1937, Bloemfontein, motorongeluk op Thaba 'Nchu-pad, begr. Ladybrand, d.v. Daniël Benjamin Lombaard en Margaretha Johanna Swanepoel.
Jacobus Frederik was die seun van Lucas Marthinus Nel en Anna Elizabeth Maria du Plooy.
Uit hulle ma se sterfkennis van 1887:
FAMILYSEARCH
(https://www.geni.com/people/Jacobus-Nel-b10c5d3e7f15/6000000022383237550)
Tydens die Nel/Lombard-huwelik
no 855 NGK Bloemfontein 20 Maart 1871, ds. G Radloff, is die bruidegom /n
20-jarige jongman, 'n boer van Ladybrand en die bruid 'n 15-jarige jongdame van
"Kruidfontein", Bloemfontein. ("Kruidfontein", wijk Midden
Modderrivier, Bloemfontein by die name van Jacobus Petrus en Hendrik Leonard
Nel in die 1895 boek vir stemgeregtigdes van die OVS.)
Foto: Johan Nel
Koerantberig van 6 Nov oor
MM Brown in motorongeluk op Thaba 'Nchu-pad, 23 Oktober, oorlede op 30 Oktober.
Haar 3e man het haar 11 maande vantevore ontval. (https://www.geni.com/people/Maria/6000000020471253115)
(https://www.geni.com/people/Maria/6000000020471253115)
FAMILYSEARCH