f.11. Gert Andries NEL, geb. c. 1851

f.11. Gert Andries, geb. c. 1851, oorl. 20/11/1931, Christiana, Tvl x 19/07/1875, Bloemfontein met Engela Dorothea Maria VAN NIEKERK, d.v. Christiaan Stephanus van Niekerk en Engela Gertruida Els.

Gert Andries was die seun van Andries Francois NEL en Isabella Elizabeth van Staden.


Gert Lewis volgens hulle pa se sterfkennis van 1867:
(https://www.geni.com/photo/view/4115658179970121376?album_type=photos_of_me&photo_id=6000000046239262104)

Gert Lewis volgens hulle ma se sterfkennis.

FAMILYSEARCH

FAMILYSEARCH