Helena Beatrice was die dogter van Ockert Johannes Nel en Gesina Isabella Susanna Nel.
Sy
word as oorlede gelys in hulle ma se sterfkennis van 1903.
g. Gesina Isabella Susanna Adriana ELS, geb. 19/02/1845, ged. 04/05/1845, Albanie.
g. Ockert Johannes Marthinus Francois ELS, geb. 02/1846, Fort Beaufort, Oos-Kaap, oorl. 26/10/1901, Oos London x Johanna Susanna Viljoen, d.v. Henning Johannes Viljoen en Susara Helena Maria Potgieter.
Kinders: