h.8. Daniël Willem Marthinus NEL, geb. 23/04/1898, ged. 02/10/1898

h.8.  Daniël Willem Marthinus, geb. 23/04/1898, ged. 02/10/1898, Aberdeen.

Daniël Willem Marthinus was die seun van Jan Abraham Nel en Maria Johanna Sophia Steenkamp.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1932:
FAMILYSEARCH

Die geboortedatum op die graf van Daniël Willem Marthinus NEL, geb. 26/05/1898, oorl. 16/08/1972, Calvinia x 02/08/1929, Calvinia met Susanna Francina VAN WYK, geb. 30/03/1903, oorl. 26/02/1991 Calvinia, verskil van die geboortedatum van bogenoemde op sy dooprekord.  Daar is egter 'n moontlikheid dat dit dieselfde persoon kan wees, aangesien sy eerste seun se naam Jan Abraham is, wat in lyn met die naamgewing patroon is.

eGGSA library Gravestones in South Africa Northern Cape : Noordkaap Northern Cape, CALVINIA, Urban area Northern Cape, CALVINIA, Main cemetery