h.1. Johannes Daniël, geb. 28/11/1869, ged.
06/02/1870 x 28/06/1893, Bultfontein, Hoopstad met Susanna Hermina NEL, geb.
27/12/1873, ged. 18/01/1874, Darling, oorl. 09/03/1895, d.v. Bartholomeus Nel en Cornelia
Susanna Margaretha Lotz xx 12/02/1896, Bultfontein,
Hoopstad, OVS met Susanna Johanna Hermina ZAAIMAN, geb. 14/07/1879, oorl. 18/05/1949,
d.v. Nicolaas Johannes Zaayman en Johanna Isabella Lombaard.
Johannes Daniël was die seun van Johannes Daniël Nel en Aletta Agatha Catharina Kleynhans.
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1917 nie:
FAMILYSEARCH