g.10. Elias Albertus, geb. 06/03/1902, ged. 13/09/1903, oorl 19/06/1988, Grootdrink, Wilgenhoutsdrif begraafplaas x 13/02/1928, Keimoes, Gordonia met Johanna Maria Elizabeth BERGH, geb. 22/09/1905, oorl. 29/01/1972, Grootdrink, Wilgenhoutsdrif begraafplaas.
Elias Albertus was die seun van Jacobus Gideon Louw Nel en Anna Catharina Visser.Uit hulle pa se sterfkennis van 1911: