g.1. Maria Magdalena Petronella NEL, geb. 14/07/1890, ged. 21/09/1890

g.1.  Maria Magdalena Petronella, geb. 14/07/1890, Vaalgras, ged. 21/09/1890, Kenhardt, oorl. 07/01/1895, Noudonsies. Slang byt.

Maria Magdalena Petronella was die dogter van Johannes Willem Nel en Anna Sophia Wilhelmina Berg.

Sy was so 3 jaar oud toe sy een aand voor etenstyd in die voorhuis aan die slaap geraak het. 'n Skerpioen het haar gesteek en sy is daarvan dood. Nie in vader se SK genoem.

FAMILYSEARACH
Kenhardt civil deaths 1895-1972