g.4. Catharina Susanna, geb. 02/08/1827, ged. 02/12/1827. Waarskynlik jonk dood. Die naam is weer gebruik.
Catharina Susanna was die dogter van Louis Nel en Elizabeth Gertruida Joubert.