Jacoba Maria Catharina Louisa was die dogter van Gabriël Nel en Jacoba Susanna Maria de Klerk.
Uit hulle pa se sterfkennis van 1888:
FAMILYSEARCH
Kinders:
g.1. Jacoba Susanna Maria NAUDE, geb.1854, oorl. 1880
g.2. Gabriel NAUDE, geb.1856, oorl. 1922
g.3. Stephanus Dawid NAUDE, geb.1857, oorl. 1928
g.4. Elizabeth Gertruida NAUDE, geb.1859, oorl. 1886
g.5. Agatha Wilhelmina NAUDE, geb.1859, oorl. 1950