h.5. Elizabeth Louisa Hendrika, geb. 17/05/1884, Weltevreden, Ladismith, ged. 15/06/1884, Ladismith, oorl. 15/04/1906, Weltevreden, Ladismith x 04/08/1903, Ladismith met Johannes Cornelis Gerhardus VAN GREUNEN, geb. 1881. Geen kinders.
Elizabeth Louisa Hendrika was die dogter van Charles Johannes Nel en Elizabeth Louisa Hendrika Horn.Haar naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1923 nie:
FAMILYSEARCH
Haar naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1934 nie:

FAMILYSEARCH
FAMILYSEARCH