h.2. Gerrit Johannes, geb. 20/03/1879, Weltevreden, dist. Ladismith, ged. 20/04/1879, Ladismith, oorl. 03/07/1879.
Gerrit Johannes was die seun van Charles Johannes Nel en Elizabeth Louisa Hendrika Horn.Sy naam kom nie voor in hulle pa se sterfkennis van 1923 nie:
FAMILYSEARCH
Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1934 nie:

FAMILYSEARCH