g.9.Johannes Jacobus, geb. 11/04/1854, ged. 06/06/1855, Graaff-Reinet.
Johannes Jacobus was die seun van Pieter Willem Nicolaas Nel en Catharina Susanna van Niekerk.Ander navorsers het die volgende skakeling saam met hierdie kind se geboortedatum gemaak. Dit is moontlik dat hy wel die naam Johannes Hendrik kon gebruik het. Onbevestig.
Johannes Hendrik, geb. 11/04/1854, Britskraal, oorl. 15/11/1931, Somerset Oos x 19/07/1880, Somerset Oos met Johanna Jacoba Alexina SCHMIDT, geb. 16/03/1847, Glen Lynden, d.v. Ludwig Wilhelm Jacobus Schmidt en Sophia Elizabeth Jacoba Roselt. JJAS voorheen getroud met Nicolaas Hendrik Johannes Adriaan Nel.
FAMILYSEARCH