g.6. Pieter Alexander NEL, geb. 29/07/1881

g.6. Pieter Alexander, geb. 29/07/1881, Winterberg, oorl. 06/02/1925 x 10/07/1906, Germiston, Tvl. met Maria Elizabeth PIETERSE, geb. 21/05/1892, oorl. 31/05/1930. 

Pieter Alexander was die seun van Louis Andries Francois Nel en Maria Magdalena Brown.

Sy naam kom nie voor in hulle broer Jacobus Nicolaas Nel se sterfkennis van 1908 nie:
FAMILYSEARCH