g.5. Catharina Gertruida NEL, geb. 03/03/1867

g.5.  Catharina Gertruida, geb. 03/03/1867, Smithfield, OVS.

Catharina Gertruida was die dogter van (Carel) Carolus Johannes Jacobus Nel en Hester Elizabeth Louretta Swanepoel.


Uit hulle pa se sterfkennis van 1909:
(https://www.wikitree.com/photo.php/d/d1/Nel-1498.jpg)

Uit hulle ma se sterfkennis van 1890:
(https://www.wikitree.com/photo.php/5/5f/Swanepoel-768.jpg)