g.4. Jacobus Gideon NEL, geb. 04/08/1877, ged. 23/09/1877

g.4.  Jacobus Gideon, geb. 04/08/1877, ged. 23/09/1877, Calvinia.

Jacobus Gideon was die seun van Johannes Abraham Nel en Maria Margaretha Magdalena Louw.

Sy naam kom nie voor in hulle ma se sterfkennis van 1927 nie:FAMILYSEARCH

Sy naam kom nie voor in  hulle pa se sterfkennis van 1941 nie:FAMILYSEARCH