g.12. Johannes Abraham Benjamin NEL, geb. 11/09/1883, ged. 27/03/1884

g.12.  Johannes Abraham Benjamin, geb. 11/09/1883, ged. 27/03/1884, Oorlogskloof, oorl. 29/07/1956, Taaibosdam, Vanrhynsdorp x 28/03/1921, Calvinia met Isabella Aletta Sophia MOSTERT, geb. 06/10/1897, ged. 23/01/1898, Kaapstad, oorl. 05/10/1980, d.v. Eduard Jacobus Mostert en Helena Johanna Aletta von Wielligh.

Johannes Abraham Benjamin was die seun van Jan Harmse Nel en Jannetjie Sophia Nieuwoudt.
 
Name Johannes Abraham Benjamin Nel
Birth Date 11 Sep 1883
Parent Name Janettha Sophia Nieuwoudt
Second Parent's Name Jan Hermeas Nel
Event Type Baptism
Event Date 27 Mar 1884
Event Place Western Cape, South Africa
Event Place (Original) Orlogskloof
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6NCK-JJ37

Op 25 Junie 1908 het Jan Harmse Nel sy deel van Sewefontein aan sy drie seuns, Willem Jacobus Albertus Nel, Heremias Cornelis Nel en Johannes Abraham Benjamin Nel bemaak. Twee van die broers, WJA Nel en JAB Nel verkoop hulle grond aan hul ander broer, Heremias Cornelis Nel .   (‘n Kultuurhistoriese perspektief op plaastoerisme - gevallestudie van die plase Soutpan en Sewefontein in die groter Calvinia en Nieuwoudtville-distrik deur Mara Visser (nee Theron) – tesis- Maart 2010)
 
Name Johannes Abraham Benjamin Nel
Sex Male
Age 36
Birth Year (Estimated) 1885
Spouse's Name Sibella Aletta Sophia Mostert
Spouse's Sex Female
Spouse's Age 24
Spouse's Birth Year (Estimated) 1897
Event Type Marriage
Event Date 28 Mar 1921
Event Place Western Cape, South Africa
Event Place (Original) Nieuwoudsville, Nieuwoudsville, Calvinia

Name Sibella Alleta Sofia Mostert
Birth Date 6 Oct 1897
Event Type Baptism
Event Date 23 Jan 1898
Event Place
Western Cape, South Africa
Event Place (Original) Cape Town, South Africa
Helena Johanna Aletta Van Wielligh
Eouard Jakobus Mostert
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6VRW-9M7G?lang=en

Johannes en Let (soos sy vrou algemeen bekend was) het vier kinders gehad. Die oudste was Jan (Harmse) en dan het gevolg Ben, Lenie (enigste dogter) en die laatlam, Koos. Jan en Ben het beide polisiemanne geword en Koos was 'n verkeersman en later in lewe lid van die vloot in Simonstad. Lenie het met 'n boer, Japie Prins getrou en op Gifberg te Van Rynsdorp gevestig. (https://www.geni.com/people/Johannes-Benjamin/6000000028517702817)

Johannes het oorspronlik van Loeriefontein area gekom maar later in sy lewe het hy 'n ernstige beroerte gehad sodat hy nie meer kon werk nie. Hy het toe ook op die Prinse se grond op Gifberg gevestig tot en met sy dood. Na sy dood het Let by haar dogter Lenie gebly op Gifberg tot en met haar afsterwe. (https://www.geni.com/people/Johannes-Benjamin/6000000028517702817)
 
Name Johannes Abraham Benjamin Nel
Age 72
Birth Year (Estimated) 1884
Birthplace Calvinia
Father's Name Jan Harmse Nel
Father's Sex Male
Mother's Name Janetta Nieuwoudt Nel
Mother's Sex Female
Spouse's Name Isabella Aletta Sophia Mostert Nel
Event Type Death
Event Date 29 Jul 1956
Event Place Van Rhynsdorp, Cape Province, South Africa
Event Place (Original) Vanrhynsdorp. Kaap Provinsie
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:6N3G-ZDKD
https://www.familysearch.org/ark:/61903/1:1:65N2-G69D