g.1. Martha Maria NEL, geb. 06/07/1872

g.1. Martha Maria, geb. 06/07/1872, oorl. 13/10/1961 x 26/04/1892, Alice met Hendrik George STROEBEL, geb. 28/08/1870, oorl. 18/07/1937, s.v. Georg Johannes Stroebel en Maria Elizabeth de Waal.


Martha Maria was die dogter van Elias Paulus Nel en Maria Elizabeth Johanna du Preez.

Uit hulle pa se sterfkennis van 1918:
FAMILYSEARCH

Uit hulle ma se sterfkennis van 1935:
FAMILYSEARCH

Kinders:


h.1.  George Johannes STROEBEL, geb. 1893, oorl. 1975


h.2.  Elias Paul STROEBEL, geb. 1896, oorl. 1964


h.3.  Hendrik George STROEBEL, geb. 1903, oorl. 1984


h.4.  Maria Elizabeth Johanna STROEBEL, geb. 1914