e.3. Helena Susanna NEL, ged. 16/09/1792

e.3.  Helena Susanna, ged. 16/09/1792, Kaapstad, oorl. 1852 x 02/07/1809, Swellendam met Frederik Petrus SENEKAL, geb.  02/1786, s.v. David Senekal en Geertruida Minnie.

Helena Susanna was die dogter van Johannes Hendrik Nel en Johanna Helena van der Merwe.

Die volgende inligting is van Juna Malherbe van die Hugenote Museum in Franschoek gekry:

"Die eerste groep Senekals het eers in 1849 uit die distrik van Uitenhage na die distrik van Winburg verhuis en hulle later in die Vrystaat en Transvaal gevestig. Hulle was die kinders van F.P. Senekal (ab1c1d5) en Helena Susanna Nel.  Frederik Petrus woon op Winterhoek,distrik Uitenhage, boer aan die Kaapse oosgrens.

Kinders:

f.1.  David Johannes SENEKAL, geb.  1810, oorl. 1894

f.2.  Hendrik Johannes SENEKAL, geb. 13/02/1812, Willowmore, oorl. 15/05/1896, sy woning te Rietfontein, dist. Willowmore.

f.3.  Johanna Helena Catharina SENEKAL, geb. 02/02/1815, ged. 22/10/1815, oorl. 1882

FAMILYSEARCH
George baptisms 1813-1825

f.4.  Frederik Petrus SENEKAL, geb. 15/12/1815, Rietfontein, Baviaanskloof (nou Willowmore), oorl. 21/02/1866, Tsikoane, dist. Leribe, Basutuland (now Lesotho)

f.5.  Geertruida Maria Susanna SENEKAL, geb.  1819

f.6.  Theodorus Cornelis SENEKAL, geb. 03/04/1821, ged. 17/06/1821, oorl. 1907

FAMILYSEARCH
George baptisms 1813-1825

f.7.  Pieter Willem Adriaan SENEKAL, geb. 10/1823, Graaff-Reinet, oorl. 1919 x Anna Margaretha Johanna van Staden.

f.8.  Petrus Stephanus Johannes SENEKAL, geb.  1824

f.9.  Helena Maria Elizabeth SENEKAL, geb.  1827

f.10.  Magdalena Sara Elizabeth SENEKAL, geb.  1828

f.11.  Anna Catharina SENEKAL, geb.  1830, oorl. 1912

f.12.  Daniel Johannes Jacobus SENEKAL, geb.  1832, oorl. 1870