Johannes was die seun van Willem Nel en Maria Anna Labuschagne.
Johannes
Baptised: 1759, den 26 Augst
Father: Willem Nel
Mother: Maria Labuscangne
Witnesses: Gerrit Nel, en Pieter Labuscangne, Anna
Catharina van Jaarsvelt, en Cornelia Nel
FAMILYSEARCH
Volgens die opgaafrolle vir die distrik
Swellendam in 1806 (J.320) en 1810 (J.325) was daar Johannes Nel, Willem zn.,
getroud met Maria Francina van der Vyver. wat op die plase Buffelsdrift,
Dwarsrivier en Kuispoort aan die Swartberg gewoon het. Hy het onder andere 5
seuns en 2 dogters (1806) en 6 seuns en 1 dogter (1810) gehad wat by hom gewoon
het.