Elsie was die dogter van Adriaan Nel en Catharina Appel.
(http://eggsa.org/transcriptions/stellenbosch/g2-4-2/StellG2-4-2-047.JPG)
Hulle was nie getroud nie. Al drie kinders is op dieselfde dag gedoop. Met die kinders se doop kom haar naam as
Elsabe voor.
Kinders:
d.1. Ernst
Hermanus SMIT, geb. 1780, ged. 12/11/1786, Kaapstad.
d.2. Anna
Fredrika SMIT, geb. 1781, ged. 12/11/1786, Kaapstad.
d.3. Hendrik Cornelis SMIT, geb. 1784, ged. 12/11/1786, Kaapstad x 16/11/1806 met Anna Helena Wensch, geb. 27/04/1787, oorl. 30/05/1863, d.v. Philip Eensel en Regina Elizabeth Emmers.